Aldo & Ilze se Sprokie het op die 28ste Maart afgespeel. Ilze het behoorlik gestraal in haar Elizabeth Stockenstrom rok, terwyl die decor, mooi sag en romanties, by haar voorkoms gepas het. Gaste het hierdie Bruilofsfees vreeslik geniet en was die dansbaan aan die brand gedans. Weereens baie geluk met jul Huwelik. Mag julle toekoms propvol liefde en respek vir mekaar wees.
Trourok: Elizabeth Stockenstrom
Bridesmaid Rokkies: Younic Design
Hare: Laura du Toit – Du Von
Grimering: Ilke van Vuuren – Luxus Spa
Blomme en Decor: Blommeprag – Antjie le Roux
Troukoek: Chrisna van Dyk
Videograaf: Breede Photography – Hein Gunter
Catering: Lani Marais – Robertson
Event Coordinator: Louwna Laubscher – Ma van Bruid
11 Responses
lesca
Wow Mariska! Die foto’s is stunning! 🙂
DONNIE LAUBSCHERl
DIT WAS VOORWAAR DIE MOOISTE DAG WAT EK BELEEF HET.BAIE GELUK WEER EENS JULLE HET PRAGTIG GELYK.DANKIE OOK AAN MARISKA VIR DIE STUNNING FOTOS.
Charl
Baie mooi ou swaer en Ilze !
Louwna Laubscher
Wow!!! Mooi paartjie!! Die fotos is net so mooi soos julle troudag was. ” Well done” Mariska
Jana
Mooiste fotos!!
nikki m
Beautiful Ilze en Aldo!! Jy het stralend gelyk Ilze en die dekor is so mooi sag en vrolik. Well done Makkie!!! Briljante werk en alle aspekte van die troudag is so mooi vasgevang!
Carla
Pragtige julle, mag julle altyd so gelukkig wees soos dit wys op die fotos. Baie mooi vasgevang Mariska!
Elsa
Lieflike paartjie. Stunning fotos wat defnitief die dag vir altyd weer sal laat herleef wanneer hul daarna kyk. Well done Mariska!
Este Freysen-Odendaal
Pragtig! Alles is asemrowend mooi!
Firoza
Pragtag!!!
Liezel du Toit
Stunning fotos en pragtige bruid en mamma van die bruid!!!!