Attie en Nicolene se dogtertjie is te pragtig vir woorde. Klein Anica het so 2 weke gelede haar verskyning gemaak en het sommer dadelik ‘n hele paar mense se harte gesteel! Hierdie is die eerste deel van haar “super model” fotosessie. Ons het besluit om nog ‘n paar foto’s van haar te neem aangesien sy so onweerstaanbaar oulik is.

 

001

 

002

 

003

 

004

 

005

 

006

 

007

 

008

 

6 Responses

  1. Elsa
    | Reply

    Pragtige klein pop, vreeslik fraai.

  2. Attie
    | Reply

    Dis ongelooflik mooi!!!

  3. Lesca
    | Reply

    Te cute!!! Baie mooi foto’s!

  4. melanie
    | Reply

    Lovely pics !!!!!

  5. Chantel
    | Reply

    Pragtig!! WOW, baie spesiaal!!

  6. Rynie
    | Reply

    Ag moeder mamma. Sys te mooi vir woorde!!

Leave a Reply