Bennie en Elzanne se liefde blom behoorlik. Die tweetjies het die pragtige Diamant Estate gekies om die knoop deur te haak, en was toe ook die heel eerste paartjie ooit om dit by hierdie ongelooflike venue te doen. Die decor was mooi sag en romanties, en so ook Elzanne se rok wat haar laat lyk het of sy uit ‘n sprokie ontsnap het. Dit was toe immers hierdie twee se eie sprokiesverhaal wat op die 6de April afgespeel het, en vriende en familie het van ver gekom om die mooie dag saam met hulle te kon geniet.

Rok: Didi Couture

Hare & Grimering: Weddings by Nicolette

Blomme & Decor: Flowers in the Foyer

Troukoek: Ooh Koek 

My Assistent: Charlotte Treurnicht

 

B&E (1)

 

B&E (2)

 

B&E (4)

 

B&E (6)

 

B&E (7)

 

B&E (8)

 

B&E (10)

 

B&E (11)

 

B&E (12)

 

B&E (13)

 

B&E (14)

 

B&E (15)

 

2013-04-23_0069

 

B&E (18)

 

B&E (19)

 

B&E (20)

 

B&E (21)

 

B&E (22)

 

2013-04-23_0072

 

 

B&E (23)

 

B&E (24)

 

 

2013-04-23_0073

 

B&E (25)

 

B&E (26)

 

B&E (27)

 

B&E (28)

 

B&E (29)

 

2013-04-23_0070

 

B&E (31)

 

B&E (32)

 

B&E (33)

 

B&E (34)

 

B&E (35)

 

 

B&E 35.1

 

B&E (36)

 

B&E (37)

 

B&E (38)

 

B&E (39)

 

B&E (40)

 

B&E (41)

 

B&E (42)

 

B&E (43)

 

B&E (44)

 

B&E (47)

 

B&E (48)

 

B&E (49)

 

B&E (50)

 

B&E (51)

 

B&E (52)

 

2013-04-23_0071

 

B&E (55)

 

B&E (56)

 

B&E (58)

 

B&E (60)

 

B&E (61)

 

B&E (62)

 

B&E (63)

 

B&E (64)

 

B&E (65)

 

B&E (66)

 

B&E (67)

 

B&E (68)

 

B&E (69)

 

B&E (70)

 

2013-04-23_0075

 

B&E (72)

 

 

10 Responses

  1. Liezl
    | Reply

    Pragtige fotos Zani!

  2. Lesca
    | Reply

    Wow wow wow!! Stunning foto’s, stunning venue & detail!! Well done Mariksa!! Jou werk is amazing!!

  3. Charlotte Treurnicht
    | Reply

    Oo dis mooi!

  4. Madelief Malan
    | Reply

    Pragtige bruid, pragtige venue, als baie mooi en smaakvol. Baie geluk, mag julle baie gelukkig saam wees.

  5. Ronel Loubser
    | Reply

    Pragtige foto’s van ‘n groot fees. Jy het pragtig gelyk Elzanne!

  6. nikki
    | Reply

    Briljant, briljant!! Well done Makkie! Stunning couple shoot en ek love daai wide angle shot van die venue se binnekant. Stunning troue!

  7. Lee-Anne
    | Reply

    wow lady,. just amazing! beyond stunning! love it!

  8. Elsa
    | Reply

    Oee, dis pragtige foto’s. Ek is mal oor die laaaannnngggg tafel! Bitterlik mooi!!

  9. Mona greeff
    | Reply

    Mariska jou fotos is fantasties en laat sobeel reg geskied aan die geleentheid. Well done!!

  10. Lana
    | Reply

    What a beautiful wedding! I loved how the small details were captured and really set a feel for how wonderful this wedding must have been. The choices made by the family for location and setting were stunning.

Leave a Reply