Wow, wat ‘n pragtige paartjie! Die twee is so ‘n mooi voorbeeld van ware liefde. Michelle het beeldskoon gelyk in haar Ilse Roux rok en haar sagte voorkoms afgerond met ‘n pragtige spierwit ruiker van rose. Die dekor het ‘n romantiese atmosfeer geskep wat perfek by die bruidspaar gepas het.
Rok: Ilse Roux Bridal
Bridesmaid Rokkies: Wilna Steenkamp
Hare: Ilke Zimmerman – Le Hair Lounge
Grimering: Marni Bezuidenhout
Blomme en Decor: Sylvia Strauss – Special Events
Troukoek: Maritha Botha, Bruidegom se Ma en Suster
Videograaf: Rudolf van Zyl – Pie in the Sky
DJ: Leonard Otto – DJ in the Wine Lands
6 Responses
Lesca
Wow Mariska, die foto’s is stunning!!! Well done!
Pa Evert & Ma Gerda
Wonderlike herinneringe vir julle om julle troufees vas te lê! Die 2 jaar wag, was die moeite werd om so n stralende paartjie bymekaar te sien. Bernard en Michelle, julle is voorwaar n voorbeeld van liefde! Liefde van ons, uit Duitsland.
Japie en Hilda
Pragtig! Mag julle regdeur julle lewe saam mekaar so geniet en koester.
Corlia
Hi julle twee! Dis stunning fotos! Sal maar weer se’ julle lyk sooo mooi saam!
Johan en Julene
Julle foto’s is beautiful!!!!
Elsa
Die pragtige foto’s vertel ‘n baie mooi storie. Welgedaan Mariska!!