So het die GROOT dag toe uiteindelik aangebreek. Die JA-woord is gesê, en staan dié twee nou bekend as Mnr & Mev Rousseau. Bruwer is ‘n baie goeie vriend wat al jare lank n pad saam met ons stap. Hy is die grapjas by die party, maar ook die een met die hart van goud, die een wat altyd ‘n kardeur vir jou sal oopmaak en so nou en dan met ‘n chocolate’tjie of ‘n bossie blomme opdaag, so uit die goedheid van sy hart. Ons het almal geweet dit gaan ‘n besonderse persoon moet wees wat eendag sy ring gaan dra, en daar stap Helena sy lewe in. Die mees agtermekaarste, rustigste persoon wat ek ken, wat enige iets sal doen vir haar medemens, met ‘n groot liefde vir God. Bruwer se pot se deksel. Ons het almal met groot opgewondheid hierdie dag afgewag, en het dit so bitterlik baie geniet. Emosies was hoog toe Helena se Pa haar die Kerk inbring, na almal ‘n groot skrik gekry het toe hy so bietjie meer as ‘n maand gelede, baie ernstig in die hospitaal was. Hy was selfs sterk genoeg om die Pa & dogter dans te doen… en nog uit volle bors te sing ook! Spesiale oomblikke wat ons almal altyd sal koester. Geluk Bruwer en Helena! Wanneer julle terugdink aan hierdie dag, mag julle altyd die liefde van julle familie en vriende onthou. En wanneer julle terugdink aan hierdie dag, mag pragtige herinneringe ‘n deel wees van die vreugde wat vir altyd in julle harte sal bly. Geniet die foto’s! xx

Trourok: Robyn Roberts

Hare: Top to Toe

Grimering: Skin sense Health & Beauty

Bruidegom se Pak: Martin Delport

Blomme & Decor: Tonette’s

Troukoek: Sunette Louw

Cake Topper & Gasteboek: New Beginnings Laser Cutting

DJ: Darren Wentzel

My Assistant: Baie dankie Nadz Photography

 

2015-11-24_0001

2015-11-24_0002

2015-11-24_0003

2015-11-24_0004

2015-11-24_0005

2015-11-24_0006

2015-11-24_0007

2015-11-24_0008

2015-11-24_0009

2015-11-24_0010

2015-11-24_0011

2015-11-24_0012

2015-11-24_0013

2015-11-24_0014

2015-11-24_0015

2015-11-24_0016

2015-11-24_0017

2015-11-24_0018

2015-11-24_0019

2015-11-24_0020

2015-11-24_0021

2015-11-24_0022

2015-11-24_0023

2015-11-24_0024

2015-11-24_0025

2015-11-24_0026

2015-11-24_0027

2015-11-24_0028

2015-11-24_0029

2015-11-24_0030

2015-11-24_0031

2015-11-24_0032

2015-11-24_0033

2015-11-24_0034

2015-11-24_0035

2015-11-24_0036

2015-11-24_0037

2015-11-24_0038

2015-11-24_0039

2015-11-24_0040

2015-11-24_0041

2015-11-24_0042

2015-11-24_0043

2015-11-24_0044

2015-11-24_0045

2015-11-24_0046

2015-11-24_0047

2015-11-24_0048

2015-11-24_0049

2015-11-24_0050

2015-11-24_0051

2015-11-24_0052

2015-11-24_0053

2015-11-24_0054

2015-11-24_0055

2015-11-24_0056

2015-11-24_0057

2015-11-24_0058

2015-11-24_0059

2015-11-24_0060

2015-11-24_0061

2015-11-24_0062

2015-11-24_0063

2015-11-24_0103

2015-11-24_0065

2015-11-24_0066

2015-11-24_0068

2015-11-24_0104

2015-11-24_0105

2015-11-24_0071

2015-11-24_0072

2015-11-24_0073

2015-11-24_0074

2015-11-24_0075

2015-11-24_0076

2015-11-24_0077

2015-11-24_0078

Die onthaalfoto’s is ‘n kombinasie van Nadine, Deon en my eie.

2015-11-24_0079

2015-11-24_0080

2015-11-24_0081

2015-11-24_0082

2015-11-24_0083

2015-11-24_0084

2015-11-24_0085

2015-11-24_0086

2015-11-24_0087

2015-11-24_0088

2015-11-24_0089

2015-11-24_0090

2015-11-24_0091

2015-11-24_0092

2015-11-24_0093

2015-11-24_0094

2015-11-24_0095

2015-11-24_0097

2015-11-24_0098

2015-11-24_0099

2015-11-24_0100

2015-11-24_0101

2015-11-24_0102

 

 

7 Responses

  1. Cheryl Jacobs
    | Reply

    Ongelooflik mooi! Baie geluk Bruwer en Helena!!

  2. Liezel du Toit
    | Reply

    Pragtige fotos!!!!! Helena jy het stunning gelyk.Alles pragtig!!!

  3. Carlene
    | Reply

    Mariska, wow! Jou woorde is pragtig, so waar, en die fotos is stunning!

  4. Antoinette Rousseau
    | Reply

    Mariska, julle is regtig sulke goeie vriende. Jou fotos is pragtig. Dankie.

  5. Sunette Louw
    | Reply

    Helena en Bruwer is stunning fotos, Helena jy het ongelooflik mooi gelyk en ons het troue so baie geniet.Liefde Tan Sunettr

  6. Lesca
    | Reply

    Stunning Foto’s Mariska!!!

  7. Nikki
    | Reply

    Ongelooflik mooi Makkie! Die foto’s vang werklik die vreugde vas en als is so mooi helder en kleurvol! Baie geluk Bruwer en Helena, dit is duidelik dat julle mekaar baie gelukkig maak, julle straal!

Leave a Reply