Wat ‘n pragtige troue was dit nou nie!! Die hele familie het hand bygesit om hierdie dag so spesiaal moontlik te maak. Die uiters talentvolle Nikki Meyer was nie net haar broer en sy bruid se fotograaf nie, maar ook die een wat die pragtige ‘stationary’ gemaak het, tesame met haar ewe talentvolle ma. Die bruid se ma het die onthaal opgetower met haar pragtige blomme. Die paartjie is duidelik bedoel vir mekaar en was dit te mooi om te sien hoe hulle ewige trou aan mekaar beloof. Hulle het op De Uijlenes buite Gansbaai besluit wat net eenvoudig die perfekte venue was vir hierdie bruilofsfees. Ek het vir Nikki Meyer assisteer.

 

F&M (1)

 

F&M (2)

 

F&M (3)

 

F&M (4)

 

F&M (5)

 

F&M (6)

 

F&M (7)

 

F&M (8)

 

F&M (9)

 

F&M (10)

 

F&M (11)

 

F&M (12)

 

F&M (13)

 

F&M (14)

 

F&M (15)

 

F&M (16)

 

F&M (17)

 

F&M (18)

 

F&M (20)

 

F&M (21)

 

F&M (22)

 

F&M (23)

 

F&M (24)

 

F&M (25)

 

F&M (26)

 

F&M (28)

 

F&M (29)

 

F&M (30)

 

F&M (31)

5 Responses

  1. nikki
    | Reply

    YAY, dit is beeldskoon Makkie!!!! Duisende dankies! Looove nommers 22 en 28!xx

  2. Melissa
    | Reply

    Dit is altyd lekker om nog foto’s te sien! Baie dankie Mariska, dit is pragtig! Jy is net so talentvol! Ek is mal oor jou foto’s 🙂

  3. Elsa
    | Reply

    Allermooiste blomme, pragtige bruid en ewe mooi foto’s.

  4. Marti
    | Reply

    Die foto’s is pragtig, Mariska! Dit was so gerustellend dat ons die meeste onthaalfoto’s in jou hande kon laat sodat Nikki ook kon ontspan en haar boetie se troue geniet, baie, baie dankie!

  5. Lesca
    | Reply

    Beautiful foto’s Mariska! Well done!

Leave a Reply to Melissa Cancel reply