Hierdie pragtige Bruilofsfees van Marius & Reinette is verseker een van my hoogtepunte van die jaar. Hulle is die mees ongelooflikste mense, en was dit ‘n absolute fees om hulle af te neem, en konstant te lag vir al Marius se grappies. Die twee verliefdes pas perfek bymekaar, en het hul Kaleo Guest Farm gekies om voor vriende en familie trou aan mekaar te beloof. Dit was ongelukkig ‘n naweek van storms, en het dit net begin reen toe ons met die foto’s moes begin, maar Reinette het die koue en die reen trotseer en gesorg vir pragtige foto’s.

Rok: Elizabeth Stockenstrom

Bridesmaid Rokkies: Phoenix Wardrobe

Hare & Grimering: Carla van Anuk, Ceres

Bruidegom Pak: Eurosuit

Blomme & Decor: Dine Decor & Flowers

DJ: i-DJ Sound

 

001

 

002

 

003

 

004

 

005

 

006

 

007

 

008

 

009

 

010

 

011

 

012

 

013

 

014

 

015

 

016

 

017

 

018

 

019

 

020

 

021

 

022

 

023

 

024

 

025

 

026

 

027

 

028

 

029

 

030

 

031

 

032

 

033

 

034

 

035

 

036

 

037

 

038

 

039

 

040

 

041

 

042

 

043

 

044

 

045

 

046

 

047

 

048

 

049

 

050

 

051

 

052

 

053

 

054

 

055

 

056

 

057

 

058

 

059

 

060

 

061

 

062

 

063

 

064

 

065

 

066

 

067

7 Responses

  1. Lesca
    | Reply

    Wow Mariska! Die foto’s is stunning!! MAL daaroor!

  2. Lee-Anne
    | Reply

    beautiful as always M. just wow! every shot is a work of art!

    • Annie van Aldene Crafford
      | Reply

      “As if u were on fire from within. The moon lives in the living in the lining of u’re skin!! Beautiful!!”

  3. Reinette
    | Reply

    Weereens dankie Mariska vir die pragtige foto’s. Dankie ook dat jy met jou rustige en gemaklike persoonlikheid die senuwees laat bedaar het en ons so “tuis” laat voel het voor die kamera! Sal jou beslis aanbeveel! xx

  4. Dorette
    | Reply

    WOW!!!! Pragtige kiekies van n stunning paartjie, van binne en buite! Kan nie wag om die res te sien nie xx

  5. anmarie
    | Reply

    Wow, hulle lyk soos models! Die venue het mooi fotoneemplekke, tsp vd koue en reen.

  6. Marius van Staden
    | Reply

    Baie mooi foto’s. Ons geniet dit baie . My oudste,Yolandi, trou volgende jaar Desember en is klaar aan die beplan. Baie geluk julle twee. Ons beste wense vir julle.

Leave a Reply to anmarie Cancel reply