Saul is die pasgeborene van Renier en Anika. Hy is te dierbaar met sy volmaakte gesiggie en perfekte handjies en voetjies. Dit was Saul se eerste amptelike fotosessie en dit het vreeslik goed gegaan, alhoewel hy aanvanklik te nuuskierig was om te slaap. Saul mag dalk piepklein wees, maar hy is ‘n reuse geskenk van Bo. Anika en Renier, baie baie geluk! Koester elke oomblik, hulle raak so vinnig groot. Hy is pragtig!! xx

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Pin It

One Response

  1. Anika Alberts
    | Reply

    Die fotos lyk PRAGTIG!! Baie dankie Mariska!! xx

Leave a Reply