SJ & Maryke is die cuteste couple en verseker is die tweetjies vreeslik verlief! Hul sprokiesverhaal het by die mooie Nantes Estate afgespeel en was die seremonie, sowel as die onthaal, iets wat mens kon sien baie aandag en tyd aan bestee was om die dag so perfek te kry soos wat dit was. Dit was ‘n vreeslike warm dag in die Paarl, maar het dit nie hierdie twee of hul gaste afgesit om hulself gate uit te geniet nie.  Baie dankie Nikki Meyer vir die geleentheid om te kon assisteer.

 

001

 

002

 

003

 

004

 

005

 

006

 

007

 

008

 

009

 

010

 

011

 

012

 

013

 

014

 

015

 

016

 

017

 

018

 

019

4 Responses

  1. Lesca
    | Reply

    Die foto’s is WOW! Erg mooi!!

  2. nikki
    | Reply

    Stunning Makkie!! Foto 0071 is perfek ge-edit! Mal ook oor 014 en 018!

  3. Lee-Anne
    | Reply

    wow my friend you outdid yourself, my fav is no10. just gorgeous! and 21 & 22 as well. love them.

  4. Elsa
    | Reply

    Baie, baie mooi fotos.

Leave a Reply