Vir Chrisna se 16de verjaarsdag het haar ma vir haar ‘n photoshoot gereel, en WAT ‘n goeie idee was dit nou nie! Chrisna is ‘n pragtige, jong dame en is dit net reg dat sy foto’s het om haar skoonheid vas te vang. ShareTweetPinShare0 Shares
4 Responses
nikki
Oh my word Makkie, dit is gorgeous!! Stunning poses, pragtige beligting en editing! Chrisna is beautiful!
Lesca
Wow!! Beautiful foto’s!
Charlotte Treurnicht
Sjoe! dis PRAGTIG!!!!! rerig baie mooi
Natasha Visser
Wow Mariska, kan nie glo dat dit my kind is nie, die foto’s is awesome. Baie dankie, dit is pragrig!!