Klein Avah is te pragtig vir woorde. Met die fotosessie was Avah bietjie skrikkerig vir vuil word met die koek, maar die bad na die tyd het sy vreeslik geniet. Hierdie pragtige gesiggie was ook nou onlangs op die Januarie voorblad van Baba & Kleuter. Wat ‘n voorreg om daardie mooi gesiggie weer te kon afneem. Beslis haar Pappa en Mamma se trots. Baie geluk met jou 1ste verjaarsdag! xx

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Leave a Reply