My liewe Vriendin met wie ek die laaste 22 jaar my lewe deel, gaan Mamma word! Chris is die gelukkige man wie my vriendin se hart gesteel het, en die laaste 8 jaar het hy oor en oor bewys dat hy haar verdien, soos sy vir hom. Hulle is ‘n pragtige paartjie en gaan sulke goeie ouers wees. Ons almal sien baie uit na die koms van Emma, wie haar verskyning op my verjaarsdag, die 17de September, gaan maak!!

 

C&L (1)

 

C&L (2)

 

C&L (3)

 

C&L (4)

 

C&L (6)

 

C&L (7)

 

C&L (8)

 

 

C&L (10)

 

C&L (9)

 

C&L (11)

 

C&L (12)

 

C&L (13)

 

C&L (14)

 

C&L (15)

 

C&L (16)

 

C&L (17)

 

C&L (18)

 

C&L (19)

 

C&L (20)

 

C&L (21)

 

C&L (22)

 

C&L (23)

 

C&L (24)

 

C&L (25)

 

C&L (26)

 

C&L (27)

 

C&L (28)

 

C&L (29)

 

C&L (30)

10 Responses

  1. Lesca
    | Reply

    Wow wow wow!! Die foto’s is amazing!! Mariksa, well done!! Lindi & Chris, julle lyk sooo mooi!! 🙂

  2. Estelle
    | Reply

    Well done Mariska! Die fotos is stunning.

  3. ELIZE EN PIET SMITH
    | Reply

    Ma en Pa is baie trots op ons twee pragtige kinders en opgewonde oor ons eerste Smith kleinkind. Uitstekende fotos.

  4. Marius en Sybil van Wyk
    | Reply

    Dit is beautiful fotos Mariska, en jou modelle is stunning!! Kan nie wag vir Emma se fotos nie.

  5. Melody Nicole Grobler
    | Reply

    Wow!!!! These are amazing!!!! (And Lindi is my cousin) 🙂 … Mariska, you are sooo talented! I am so blessed that you will be my photographer. This photo shoot is definitely one of the best. The couple look so happy, so comfortable and so in love. Well done. Stunning, stunning, stunning!!!

  6. Danielle
    | Reply

    Lindi en Chris julle lyk so so mooi! Mamma straal en Pappa lyk so trots! Mariska…… Woorde kannie beskryf hoe mooi die foto’s is en jy vang sulke spesiale oomblike vas! Jy is fantasties

  7. Annette van der Vyver
    | Reply

    Wow! Hierdie is stunning foto’s. Nig en neef, jul maak ‘n pragtige paartjie en daardie dogtertjie van julle gaan so geseĂ«nd wees om jul as ouers te hĂŞ.

  8. Lizelle Saayman
    | Reply

    Sjoe Mariska!!!!! Die fotos is regtig stunning, Well done!!!!!! Lindi & Chris, julle lyk sooooooo pragtig, twee trotse amper ouers.

  9. Elsa
    | Reply

    Dit is asemrowende mooi foto’s Mariska. En Lindi en Chris straal, voorwaar ‘n pragtige paartjie.

  10. Mirrie
    | Reply

    Vreeslik mooi! Baie geluk Lindi en Chris xxx

Leave a Reply to Lesca Cancel reply