Hierdie pragtige paartjie word binnekort ouers, en is daar geen twyfel dat hulle hul uitstekend van hul taak gaan kwyt nie. Ek het dit baie geniet om weer vir Erlank en Nadia te kon afneem, en sien nog meer uit om die nuwe toevoeging van hul gesinnetjie oor ‘n paar weke af te neem.

 

There are two things we should give our children; one is ROOTS, and the other is WINGS – Hodding Carter

Die pragtige rok is gemaak deur Blossoms & Belle

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Leave a Reply