Klein Lourens se eerste ‘photoshoot’. Eerste van baie as mens so na daai pragtige gesiggie kyk! Dirk en Liesl se lewens is in Januarie 2016 verryk met die soetste, dierbaarste seuntjie. As ek so na die foto’s kyk, is hierdie defnitief Dirk se klein ‘Mini Me’. Te cute vir woorde! Geniet die foto’s. xx
4 Responses
Fransien
Dis pragtige fotos Mariska. Jy weet wat jy doen.
Carlene
Te pragtig vir woorde!
Melany
Pragtig
Mirrie van Jaarsveld
Ongelooflik mooi!!!