Hunter Hendriks is op die 11de Augustus 2016 gebore. Niks kon Guzelle en Johan voorberei op die verandering wat hierdie klein mensie aan hul lewens sou bring nie, maar wow, wat ‘n ondervinding en absolute eer om Ouers te wees! ‘Hunk’ Hendriks, soos sy Mamma hom noem, het dadelik almal se harte gesteel die oomblik toe hy die wêreld betree het. Daar is soveel liefde in die Hendriks huis. Dit was net só lekker om hierdie gesinnetjie met hul splinternuwe toevoegsel te kon afneem. xx
Hare & Make Up: Maré Müller
One Response
Frances Hendriks
Dankie dis pragtig lewendige fotos om te troetel en oor en oor te kyk asof Oumie se klein beertjie sommer hier by my is. Fantasmagories!