Ek het die groot voorreg gehad om Bernard en Michelle se troudag af te neem, en was dit so spesiaal om hulle weer te sien, maar die keer met ‘n derde toevoeging tot die gesin. Of sal ek sê die 5de… ons vergeet nie van die 2 vierbeen kindertjies nie! Cute!! Dit was regtig lekker om die middag saam met hulle te spandeer en foto’s van hul pragtige gesin te neem. Karen is net te oulik vir woorde!

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Leave a Reply