Hierdie twee mensies is baie na aan my hart. Dit is ‘n groot voorreg om destyds hul troue, nou die Maternity shoot, en binnekort ook vir kleine Janli af te neem. Elishia straal behoorlik, en Dixon lyk nou vir my sommer meer verlief as ooit. Geniet die laaste paar weke voor Janli se koms. Rus lekker (hehe)… daar is groot opwinding oppad!

 

 

 


 


 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

One Response

  1. Anita van Wyk
    | Reply

    Stunningly pragtig

Leave a Reply