Emily word hierdie week ‘n volle 1 jaar oud. Mamma Elmarie en Pappa Quiton is absoluut versot op hierdie klein mensie, en hulle het beslis rede. Sy is pragtig verby! Baie geluk met Emily se 1ste verjaarsdag. Mag sy julle nog baie trots en vreugde bring. xx
One Response
Estee
Ag jinne! Sy is die mooiste! ?