Die Hendriks gesin is baie na aan my hart, en was dit so ‘n groot voorreg om hierdie nuwe boetie beertjie te kon afneem. Hierdie klein knapie was so stroopsoet tydens sy heel eerste fotosessie. Baie geluk Johan en Guzelle, hy is so pragtig, dierbaar, mooi, nes sy ouboet.

“I’ll love you forever, I’ll like you for always. As long as I’m living, my baby you’ll be”

Hare & Make Up: Anike Schraverus

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Leave a Reply