Hierdie dierbare, klein mensie het haar ouers vroeër verras as beplan. Dixon en Elishia is super trots op hierdie nie lewetjie wat beheer kom inneem het in hulle huis, terwyl die oumas en oupas net wil popspeel. Klein Janli het van dag 1 haar spoor in elkeen se hart getrap en oupa Frikkie word reeds om daai piepklein pinkie gedraai. Dit was weereens ‘n heerlike uitstappie na die Dixon’s op hul plaas buite Clanwilliam. Julle en jul familie se gasvryheid is amazing… dan praat ek nie eens van daardie skaapboud middagete en die heerlike rooibos milkshake nie! Weereens dankie daarvoor. Hoop julle geniet julle foto’s! xx

“Let her sleep, for when she wakes, she will move mountains”

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Leave a Reply