Louise is die trotse mamma van hierdie pragtige tweeling. Ek het haar in die hospitaal ontmoet, ‘n paar dae voor hulle geboorte. Ben en Katinka het beide die mooiste oë en dis daardie einste oë wat Ben op die voorblad van Baba en Kleuter laat verskyn het.
Leave a Reply