AD was die gelukkige wenner van ‘n Familie fotosessie by die Pearl Valley Golf dag ter insameling vir die Robertson Kinderhuis. Reza wou graag fotos by die see neem, en is ons een Sondag namiddag deur 3de Steen toe in Blouberg. Hulle het die 3 pragtigste kindertjies wie dit so vreeslik geniet het om in die sand en see te baljaar. ‘n Voorsmakie van die lekker Desember vakansie wat op hul wag. Geniet die foto’s!

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Leave a Reply