Suegnet en Johan is van Middelburg, Mpumalanga, en het ‘n paar dae Kaap toe gekom om onder andere Johan se 30ste verjaarsdag te vier. Terwyl hulle ons mooie Kaap verken, het hulle ‘n tydjie afgestaan om ‘n paar foto’s te laat neem. Dit was lekker om julle te ontmoet! Geniet die foto’s!
Leave a Reply