Pieter, Loumea en Mikah is ‘n dierbare gesin. Dit was ‘n groot eer om vir klein Mikah te ontmoet, ‘n baie brawe CHD vegtertjie. Ek het dit vreeslik geniet om hulle af te neem, en ek dink Mikah het dit net so geniet om model te speel. Pragtige Engelkind. xx
2 Responses
Nikki M
Sjoe Makkie, dit is die aller mooiste foto’s van klein Mikah – wat ‘n dierbare, pragtige dogtertjie! Lyk werklik na so ‘n oulike gesin!
Loumea Theunissen
Dis soooo beautiful!!! Duisende dankies XXX