Klein Zylia is maar 8 daggies jonk. Sy is die perfekste klein mensie, mens verstaar jou aan hoe klein sy is, maar tog is elke liewe detail perfek en op sy plek. Nicolene en Attie, geniet julle nuutste bondeltjie vreugde! xx

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

3 Responses

  1. Lesca
    | Reply

    Soooo pragtig!! Beautiful foto’s!

  2. Marlene
    | Reply

    Ongelooflike mooi fotos.

  3. Melanie Stipp
    | Reply

    ‘n Prinsessie van die Allerhoogste God ♥

Leave a Reply