Dit was so lekker om hierdie couple te ontmoet. Plat op die aarde mense met wie mens sommer met die eerste oogopslag, ‘geclick’ het. Die Engagement shoot was baie fun, al het die wind ons deurmekaar gewaai. Die liefde blom behoorlik tussen die twee, en sien ek vreeslik uit na hul groot dag in Oktober.

































One Response
Marelie Husfeld
Ahhhhh julle lyk so oulik!! Beste couple ooit!! xxx