Liesl en Dirk se Verlowingsfoto’s het ons by Magic Forest geneem. Hulle is twee baie goeie vriende van my en was dit my ‘n groot eer toe hulle my vra om hul fotograaf te wees vir hul groot dag. Ek sien uit daarna om hul trou foto’s een van die dae met julle te deel.

















One Response
Nikki
Makki – dit is stunning foto’s dié!! My favourite is die lig en editing in nommer 8 en 5! I’m proud of you!