Louw-Waldi en sy pragtige bruid het hul bruilof by die uiters mooie venue, Hidden Valley, gevier. Die dekor was iets besonders en nie een tafel het dieselfde gelyk nie. Michelle het beeldskoon gelyk in haar rok en unieke bykomstighede. Baie dankie Nikki Meyer vir die absolute eer om jou te kon assisteer!
























3 Responses
Charlotte
Baie mooi!!
nikki
Grote griet Makki – dié het stunning gekom!! Editing lyk ook BAIE goed!
Lesca
Die foto’s is AMAZING!!!! Well done! Sooo moooooi! 🙂