Johnny & Yolande het hul pragtige troue by Delsma in Riebeek Kasteel gehou. Dit was ‘n ongelooflike warm dag, maar dit het hierdie tweetjies nie gekeer om die beste dag van hul lewens ten volle te geniet nie! Ek het die vreeslike groot voorreg gehad om die super talentvolle Lizelle Lotter te assisteer.

 

001

 

002

 

003

 

004

 

005

 

006

 

007

 

008

 

009

 

010

 

011

 

012

 

013

 

014

 

015

 

016

 

017

 

018

 

019

5 Responses

  1. lizelle lotter
    | Reply

    hoe lekker is dit om saam met jou te werk!? Dankie Mariska!
    Jy gaan nog HOOOOOG vlieg
    xxx

  2. Melody Nicole Grobler
    | Reply

    Wow! What a beautiful bride. The venue is amazing and the photo’s are stunning. Well done again Mariska… you really are fantastic.

  3. Lesca
    | Reply

    Ongelooflike mooi foto’s!!! Jy het amazing talent!!!

  4. Chantel
    | Reply

    Asemrowend Mariska, jy het ‘n wonderlike talent! Regtig stunning.

  5. nikki
    | Reply

    Sjoe, beautiful Makkie!! Ek is mal oor foto’s 5 en 9!

Leave a Reply