Dit was ‘n volle 34 grade in Citrusdal die dag wat Garth en Jadri trou aan mekaar beloof het. Die gaste kon immers afkoel in die Olifantsrivier voor die seremonie, aangesien almal sommer net daar by die venue gekamp het vir die naweek. Die troue was omtrent ‘n groot fees en het al die gaste hulself gate uit geniet saam met die bruidspaar, so onder die sterre.
Rok: Robyn Roberts
Bridesmaid rokkie: YDE
Hare & Grimering: Janine Botha – ‘n Vriendin van Jadri
Blomme & Decor: Bruidspaar
Catering: Mariaan & Wian – Citrusdal Lodge
DJ: Play4U – Fanie







































\










2 Responses
Lorna Nshuti
I am a friend of Garth’s mum, and she forwrded me the link.
Wow! That was beautiful!!!!!
The joy of the day is claerly inceridbed on ll the faces in th ephotos, and nmost of all, on Garth and Jadri’s faces.
Wishing you many happy years together.
Bless,
Lorna.
Denise Schmidt
An incredible weekend spent with wonderful people. Surely one of the most fun and beautiful weddings I have yet attended.