Recardo en Madalein se huweliksbevestiging het op die pragtige dorpie, Philidelphia plaasgevind, en het hierdie dorpie ook gesorg vir die mooiste foto’s. Die onthaal was by Eengezind net buite Durbanville. Dankie Nikki Meyer dat ek jou weer kon assisteer. Ek het dit (soos altyd) vreeslik geniet!

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Leave a Reply