Hendrik en Liezl is ‘n pragtige paartjie, en vul mekaar perfek aan. Die liefde tussen hulle is tasbaar, en was dit ‘n baie spesiale dag vol opwinding, liefde, beloftes en gelukwense. Die dekor was tot op die kleinste blommetjie beplan, en het Hendrik hom goed van sy taak gekwyt om sy bruid met dit te help. Dit was ‘n pragtige oggend en het ek dit vreeslik geniet om hierdie vreugevolle dag te kon vasvang.





















































2 Responses
Lesca
Pragtige Decor! Die foto’s is beautiful Mariska!
nikki
Stunning Makkie! So vrolik en die kleure en lig lyk so mooi! Baie oulike couple!