Christoff en Riana het op 29 September die ja-woord aan mekaar gegee in die pragtige dorpie van Riebeeck Kasteel. Die foto’s was ook daar geneem, maar die onthaal was by Kronenburg in die Paarl. Dit was omtrent ‘n fees en die gaste het hulleself behoorlik geniet. Ek het weereens die voorreg gehad om die talentvolle Nikki Meyer te assisteer.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

5 Responses

  1. Judika
    | Reply

    Pragtig Riana! Baie mooi foto’s Mariska!! X

  2. Lesca
    | Reply

    Absoluut STUNNING foto’s!

  3. Danielle
    | Reply

    Sooo proffesioneel en pragtig!!!!

  4. Charlotte
    | Reply

    Rerig WOW!!! baie mooi Mariska

  5. Melody Nicole Grobler
    | Reply

    I absolutely love the photo’s with all the trees. Is this near Kronenburg Estate? I would love to have a few photo’s taken there. (I have also hired “Tea Under the Trees” for the majority of the photo’s).

Leave a Reply