Die beeldskone Marlize en haar aantreklike Tiaan het op 10 November 2012 op Muldersvlei hul beloftes aan mekaar afgelê en hul vriende en familie daarna met ‘n pragtige sprokies onthaal bederf. Daar was liggies orals wat gesorg het vir ‘n baie romantiese atmosfeer en met die smoorverliefde paartjie in die geselskap, was dit net eenvoudig die perfekte dag. Baie dankie Nikki Meyer vir die geleentheid om jou te kon assisteer by hierdie mooie troue.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

6 Responses

  1. Lesca
    | Reply

    Die foto’s is AMAZING! Regtig baie mooi!

  2. Marlize
    | Reply

    Mariska, die fotos is fenominaal mooi! Wow, baie dankie vir die fotos uit jou oogpunt, dis pragtig! Jy het ‘n unieke talent en ek wens jou net die beste toe in jou loopbaan as fotograaf 🙂 xxx

  3. Charmaine
    | Reply

    Marlize / Tiaan julle foto’s is pragtig net soos julle ook pragtige paartjie is.

  4. nikki
    | Reply

    Stunning Makki!! Dankie vir jou ondersteuning en dié pragtige foto’s!

  5. Rudolf
    | Reply

    Hierdie Pa, Skoonpa en Oupa is baie trots. Dit was ‘n wonderlike gebeurtenis wat deur ons Skepper bepaal en uitgevoer is. Die fotograwe het, soos deur hulle kamera lense saamgevat en uitgebeeld, reg laat geskied aan ‘n pragtige bruidspaar en ‘n asemrowende landskap.

  6. Karla
    | Reply

    Absoluut fantasties!! ‘n Leeftyd se herinneringe wat vas gele is, danksy uitmuntende fotograwe! ‘n Besonderse paartjie met baie liefde om uit te leef! XX

Leave a Reply