Arnos en Minette bly in Frankryk, en het al die pad gekom om hul troudag saam met geliefdes te vier. Dit was erg koud en nat daardie dag, maar was ons so gelukkig toe dit ophou reen, net toe ons met die foto’s begin! Hierdie was my laaste troue vir die seisoen, en was dit ‘n baie lekker een om mee af te sluit. Ek het weer die talentvolle Nikki Meyer assisteer.

























4 Responses
Melody Nicole Grobler
What a happy, stunning couple! Once again, Mariska, amazing photo’s!!!
nikki
Goeiste Makkie, die foto’s is absoluut asemrowend mooi!! Knap gedaan 🙂 Die 2 foto’s by 6 en nr 8 is fantasties!
Lesca
WOW!! Die foto’s is sooo mooi!! Super talentvol!!! 🙂
Nectar
Awesome pics ….
Was that Frans Steyn as one of the Groomsmen?