Gareth & Haley het hul beloftes in ‘n kerkie in Constantia afgele, en die pragtige Buitenverwachting gekies om dit saam met vriende en familie te vier. Haley se blou oe en blonde hare het gesorg vir mooi foto’s terwyl Gareth self nie te sleg gelyk het nie. 😉 Ek het weer die voorreg gehad om die ongelooflike talentvolle Nikki Meyer te assisteer. Wat ‘n voorreg om saam met haar te werk en van haar te leer!!
























Leave a Reply