Ek het die geleentheid gehad om vir Nikki Meyer te assisteer by die pragtige troue van Donovan en Emma. Emma is so energiek en het heeltyd grappies gemaak, gelag en haarself gate uit geniet. Hulle het by ‘n ongelooflike mooi plekkie met die naam Roodezandt in Tulbagh getrou. Dit was die perfekte dag en alles het volgens plan verloop vir die twee oulike mensies. Baie dankie Nakki vir nog ‘n great ervaring! xx



























3 Responses
Emma
Mariska, these images are absolutely stunning! Thank you so much for being part of our big day.
nikki
Oe Makki, dié het stunning gekom!! Mal oor die 2de laaste een en al die bridal portraits!
Lesca
BAIE mooi foto’s!!!! ‘n regte pro!