Ek het die voorreg gehad om hierdie vreeslike oulike paartjie te ontmoet by Kampsbaai vir hul Verlowingsfoto’s. Die liefde is so duidelik sigbaar en was dit ‘n absolute fees om hulle voor die lens te kon he. Die weer was maar bedruk en het dit heel dag gereen, maar gelukkig het dit die middag opgeklaar dat ons ‘n paar foto’s kon neem. Ek sien baie uit na hul troue in November in die Koue Bokkeveld.




























6 Responses
Melody Nicole Vicatos
Too cute. Very adorable couple. And the photo’s capture all the fun. Awesome.
Anmarie van Staden
Pragtige foto’s. Trots om Marius as broer te hê en Reinette by te kry as skoonsus!
Lesca
Die foto’s is STUNNING Mariska!! Job well done!
Dorette Kannemeyer
Baie mooi kiekies van n stunning couple! Sien bitter baie uit na julle troue, xx
Elsa
Hierdie foto’s is regtig wow! Die kleur en die omgewing is net pragtig!
Chantel
Sjoe dis stunning!