Laenese en haar pragtige familie het besluit op ‘n fotosessie vir klein Lukas se 1ste verjaarsdag. Lukas het nie op hom laat wag toe dit kom by die koek nie. Hy het sy ‘Cake Smash’ uitgevoer soos een wat geoefen het. Geniet julle foto’s!

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Leave a Reply