Alicia is een van my baie goeie skoolvriendinne se suster, so ons stap nou al ‘n lang pad saam. Vandat ek kan onthou, is sy en Francois bymekaar, en maak hulle een pragtige paartjie. So bietjie minder as 3 jaar terug het klein Joshua sy verskyning gemaak. Hierdie klein knapie is ‘n absolute hartebreker en was dit te lekker om hom af te neem.

 

2013-10-22_0001

 

2013-10-22_0002

 

2013-10-22_0003

 

2013-10-22_0004

 

2013-10-22_0005

 

2013-10-22_0006

 

2013-10-22_0007

 

2013-10-22_0008

 

2013-10-22_0009

 

2013-10-22_0010

 

2013-10-22_0011

 

2013-10-22_0012

 

2013-10-22_0013

 

2013-10-22_0014

 

2013-10-22_0015

 

2013-10-22_0016

 

2013-10-22_0017

3 Responses

  1. Lesca
    | Reply

    Pragtige foto’s Mariska!

  2. Alicia Nel
    | Reply

    Mariska, hierdie fotos is STUNNING!!! Vreeslik baie dankie vir al jou moeite met ons, dit word opreg waardeer!

  3. Francois Nel
    | Reply

    Baie dankie Mariska – Awesome!

Leave a Reply to Francois Nel Cancel reply