Klein Ilke was my heel eerste ‘Newborn’ wie ek in my nuwe studio afgeneem het. Sy was piepklein…’n hele 2.5kg klein… Ilke was eers net so opgewonde soos ek oor die nuwe studio, want sy wou niks weet van slaap nie. Gelukkig het Klas Vakie op die ou einde die oorhand gekry. Janecke, baie geluk met die nuwe toevoeging tot jul gesin. Mag sy julle eindelose geluk bring! En dankie Ouma vir die kuier en lekker geselsies!

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Leave a Reply