Sjoe, ek het baie uitgesien na hierdie troue, en het dit al my verwagtinge oortref. ‘n Regte Plaastroue in die Pakskuur op Elishia hulle se plaas. Dit was een groot fees. Die rye en rye tafels was met groot sorg opgemaak om die sprokiesverhaal te voltooi. Elishia het beeldskoon gelyk in haar Elizabeth Stockenstrom rok. Sulke pragtige mense wat so mooi bymekaar pas. Dit was regtig ‘n voorreg om deel te kon wees van jul volmaakte dag.
Hare & Grimering: Almarie van der Merwe
Blomme en Decor: Bazeru Events
Trouekoek: i.cakes
Videograaf: De Waal
DJ: Wilco Smit
My Assistant: Charlotte Treurnicht



















































































4 Responses
Nicola
Baie Baie mooi!!!
Lesca
Wow! Beautiful foto’s Mariska!!!
Elsa
baie, baie mooi fotos Mariska. Dit lyk na ‘n lieflike groep mense wat ‘n heerlike bruilof gevier het. Well done!
Almari
Sjoe bitter mooi foto’s!!!!