Na ‘n lang breek is ek terug agter die kamera en reg vir die nuwe seisoen. Ek skop af met ‘n Familie fotosessie van goeie vriende met hul pragtige klein Mila. Dis altyd lekker om hulle af te neem en te luister na die wyshede van hierdie driejarige. Dis net te kosbaar. Geniet julle foto’s!!
3 Responses
Michelle
OOOO dis soooo mooi!!!!!!
Dankie Mariska!!!!
Lindi Smith
Dis pragtig!
Nadia
Pragtig!