Matthew en Nicola het besluit op die Lagoon Beach Hotel om hul Bruilofsfees te vier. Die weer wou ongelukkig nie die dag heeltemal saamspeel nie, maar het dit geensins ‘n demper op hierdie verliefde paartjie se gemoed geplaas nie. Die dekor was sag en elegant, soos wat ek vir Nicola ook kan beskryf. Hoop julle geniet die foto’s!
Rok: Bridal Allure
Hare & Grimering: Minke du Plessis
Blomme & Dekor: Oolong Blue
Troukoek: The wedding Cakery
DJ: DJ Sean 200
9 Responses
Lesca
Pragtige foto’s Mariska!!! Dis stunning!
Elsa
Baie mooi foto’s Mariska. Jy verras met ongewone tonele – regtig talentvol!
Melody Nicole Vicatos
Lovely Mariska!
nikki
Wow wow, stunning Mariska!! I love the photo in the lift and the ones in front of the blue wall. Beautiful bride!
Anne-Mart Vlok
Pragtig!!!!!
Anell Prins
Sjoe, baie mooi fotos!!! Love die een in die lift!
Ronel Nel
Die fotos is pragtig net soos die paartjie regtig is en was op hulle groot dag. Baie liefde,Pa en Liefie xxxx
Nicola
Baie dankie, die fotos is pragtig!
Brendon
Great Photos!