Sjoe… verseker een van die lekkerste troues nog! En wow, WAT ‘n oulike paartjie!! Judika is so ‘n spontane mens wat dit ‘n absolute plesier gemaak het om af te neem. Met AJ aan haar sy, maak hulle net die perfekte paartjie! Dankie Nikki Meyer vir nog ‘n ongelooflike ervaring! xx

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

4 Responses

  1. Judika
    | Reply

    Dankie Mariska! Jy en Nikki is ‘n dream team!!! Julle is net eenvoudig die beste! Liefde x

  2. Mariaan
    | Reply

    Dis asemrowende foto’s!! Juds, mooiste ooiste ooit! xx

  3. Judy Van Zyl
    | Reply

    Marisca, saam maak jy en Nikki ‘n gedugte span. Alleen is jy verseker ‘n uitstekende fotograaf. Baie, baie dankie vir die verruklike foto’s wat jy van Judika en AJ geneem het. Dit het bygedra tot die perfekte dag. Dit was ook lekker om jou te ontmoet by Tygervallei. Sterkte en voorspoed vorentoe. Liefde.

  4. nikki meyer
    | Reply

    Stunning Makki!! Beautiful ge-edit en stunning oomblikke gevang! Dit is ‘n treat om jou saam te hê by ‘n troue! xx

Leave a Reply to Judy Van Zyl Cancel reply