En so sluit ek die seisoen op ‘n hoogtepunt af. Marco en Rozaan se Bruilofsfees. Wat ‘n pragtige troue was dit nou nie! Hierdie twee is duidelik smoorverlief en ‘n absolute voorbeeld van ware liefde. Tydens die seremonie kon Marco nie sy oë van sy beeldskone Bruid afhou nie, en het hy elke nou en dan ‘n soentjie geplant – so mooi om te sien. Die dag het perfek afgeloop en het die gaste hul gate uit geniet by die onthaal waar daar behoorlik fees gevier was. Baie dankie Marco en Rozaan vir die geleentheid om jul mooiste dag saam met jul te kon deurbring. Mag die foto’s van hier af vorentoe, altyd jul geheue verfris met die liefde en geluk wat daardie dag volop was. xx

Bruid se Rok: Weddings by Design

Grimering: Fazlin Rhoda

Hare: The hair & beauty gurus – Krystal van Heerden

Blomme en décor: Marianne Botha – Bruidegom se Ma

Troukoek: Marianne Botha, Anre Botha & Herlina Viljoen

DJ: Dian Potgieter

 

001

 

002

 

003

 

004

 

005

 

006

 

007

 

008

 

009

 

010

 

011

 

012

 

013

 

014

 

015

 

016

 

017

 

018

 

019

 

020

 

021

 

022

 

023

 

024

 

025

 

026

 

027

 

028

 

029

 

030

 

031

 

032

 

033

 

034

 

035

 

036

 

037

 

038

 

039

 

040

 

041

 

042

 

043

 

044

 

045

 

046

 

047

 

048

 

049

 

050

 

051

 

052

 

053

 

054

 

055

 

056

 

057

 

058

 

059

 

060

 

061

 

062

 

063

 

064

 

065

 

066

 

067

 

068

 

069

 

070

 

071

 

072

 

073

 

074

 

075

 

076

 

077

 

078

 

079

 

080

 

081

 

082

 

083

 

084

 

 

8 Responses

  1. Lesca
    | Reply

    Wow Mariska, jy het ‘n ongelooflike talent! Die foto’s is amazing!!!!

  2. Anre Claassen
    | Reply

    Stunning!!!

  3. Natascha Church
    | Reply

    Stunning foto’s Mariska, jy mag maar!!!!!!!

  4. Chantel
    | Reply

    Amazingly mooi!!

  5. Marco Botha
    | Reply

    Pragtigste bruid wat n mens voor kan vra!!!!

  6. Lizl
    | Reply

    Sjoe, die liefde so mooi vasgevang op kamera. Beautiful!

  7. Rozaan Botha
    | Reply

    Hi Mariska,
    Baie dankie vir ons stunning foto’s!
    Jy het al ons verwagtinge oortref en ons het soveel fun gehad met die shoot.
    Love, love ons foto’s!
    Rozaan

  8. Elsa
    | Reply

    Dit is lieflike foto’s om jou seisoen af te sluit. Wat’n pragtige paartjie en die geluk van hul is wonderlik vasgevang. Baie geluk Mariska, jy het jou uitstekend van jou taak gekwyt.

Leave a Reply