Hierdie is waarlik ‘n verliefde paartjie. Dis altyd so lekker om twee mense saam te sien wie vir mekaar bedoel is. Johan en Guzelle het op La Provence besluit om hul Bruilof te vier. Die venue het die mees ongelooflikste uitsig, en was die perfekte agtergrond vir die Seremonie wat op die stoep plaasgevind het. Guzelle het so mooi gelyk in haar Elizabeth Stockenstrom rok en het sy haar bruidegom omtrent swaar laat sluk toe sy die paadjie afkom en hy haar die eerste keer sien.
Trourok: Elizabeth Stockenstrom
Grimering: Ilse Engelbrecht
Hare: Michelle
Blomme & Decor: Moondrops
Troukoek: Anneke made with Love
DJ: D&W Disco



































































3 Responses
Frances Hendriks
Die fotos weerspieël werklik die atmosfeer, gebeure en mooi herhinneringe vir die bruidspaar!
Dankie Mariska
Guzelle
So baie dankie vir die beautiful en spesiale foto’s Mariska! Elke onvergeetlike oomblik is vansgevang! Jy het werklik n touch met die kamera!
Lee-Anne
wow! so beautiful and your reception shots are beautifully captured, amazing lighting, gorgeous every single one of them!