Die Hendriks gesing is besig om uit te brei. Nog ‘n woelwater maak binnekort sy opwagting, en die opwinding loop hoog. Klein Hunter raak ouboet, mens kan dit amper nie glo nie. Net nou die dag was die mannetjie afgeneem met sy 1ste verjaarsdag – dit voel soos gister. Geniet die foto’s! Ek sien vreeslik uit om die nuwe toevoeging af te neem wanneer hy sy verskyning maak! xx

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Leave a Reply