Die Kapp’s verwag hul tweede bondeltjie vreugde!! ‘n Dogtertjie maak in Julie haar verskyning en kan ons nie meer wag om haar te ontmoet nie. Ouboet Johnny het saamgekom vir ‘n paar familiefoto’s terwyl ons ook Nikki se pragtige magie afgeneem het. Nikki is beslis een van die mooiste swanger vrouens wat ek nog gesien het en Kappie is duidelik baie trots en opgewonde oor die nuwe hoofstuk in hul lewens. Ai, ek is so lief vir hierdie mensies. Johnny en Sussie is so bevoorreg om hulle as ouers te he. xx

 

2016-05-29_0001

 

2016-05-29_0002

 

2016-05-29_0003

 

2016-05-29_0004

 

2016-05-29_0005

 

2016-05-29_0006

 

2016-05-29_0007

 

2016-05-29_0008

 

2016-05-29_0009

 

2016-05-29_0010

 

2016-05-29_0011

 

2016-05-29_0012

 

2016-05-29_0013

 

2016-05-29_0014

 

2016-05-29_0015

 

2016-05-29_0016

 

2016-05-29_0017

 

2016-05-29_0018

 

2016-05-29_0019

 

2016-05-29_0020

 

2016-05-29_0021

 

2016-05-29_0022

 

2016-05-29_0023

 

2016-05-29_0024

 

2016-05-29_0025

 

2016-05-29_0026

 

2016-05-29_0027

 

2016-05-29_0028

 

2016-05-29_0029

 

2016-05-29_0030

 

2016-05-29_0031

 

2016-05-29_0032

 

2016-05-29_0033

 

2016-05-29_0034

3 Responses

  1. nikki M
    | Reply

    Dankie Makkie weereens vir die stunning foto’s, jy is briljant!!

  2. mMartie
    | Reply

    Dis pragtig, Mariska! Ou Johnsie het darem hier na die einde mooi ontdooi! Mooiste gesinnetjie!

  3. Marli Basson
    | Reply

    Dis absoluut stunnnning!

Leave a Reply