Pieter en Charne is al die pad van Johannesburg. Hulle het onlangs Kaap toe verhuis saam met hul dierbare seuntjie. Charne is ‘n pragtige mens met ‘n sprankelende persoonlikheid en kan mens duidelik sien waarom Pieter haar so oneindig liefhet. Die twee is al ‘n geruime tyd saam en het hulle besluit om die knoop deur te haak by die NG Kerk Bloubergstrand, voor ‘n selektiewe handjievol vriende en familie. Dit was ‘n besonderse lekker dag en almal het hulself gate uit geniet. Geniet die foto’s!






































































2 Responses
Lesca
Jou foto’s is stunning Mariska!!
Karen Venter
Dit lyk gorgeous!!